2. Uitnodiging - Jesaja 55:1,2/Jannie du Toit
MS SAMRO

Almal wat dors het, kom na die waters
en wie geen geld het nie, kom koop en eet
sonder prys en sonder geld
wyn en melk
waarom weeg julle geld af
vir dit wat geen brood is nie
julle arbei vergeefs vir wat nie versadig nie
kom na My en eet van die goeie
laat jou siel hom in vettigheid verlustig

 
© Kopiereg | Terme en kondisies

Copyright©2008. All rights reserved
Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution - 800x600
Hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.