4. Klopkloppie - TEKS: Pieter Claassens; MUSIEK: Jannie du Toit
MS SAMRO

Wat word van die klopkloppie?
wat word van hom vannag?

Sy oë verpoeier
sy vlerke val af
die miere dra hom
na 'n donker graf

klein klopkloppie,
stukkend
dof -
jy keer terug,
terug na stof

diep in die skadu
van 'n ander kring
sal 'n nagtegaal
jou dagbreek sing

 
© Kopiereg | Terme en kondisies

Copyright©2008. All rights reserved
Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution - 800x600
Hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.