| 12. Dasie 'n Lantie |
TEKS: Hans du Plessis
(Psalm 8 uit: Innie Skylte vannie Jirre)
MUSIEK: Anna Davel |
Jirre, dasie 'n lantie so ver of woes geleë,
Sos dié sandland wat U nou vi my kom gjee
Want selfs in hierie droë annerlikeit
Groei die gemsbokkomkommer van U se heerlikeit
(Darie) gemsbokkomkommer van U se heerlikeit
Verwerking: Marius Brouwer
Viole: Zanta Hofmeyr, Lizzie Rennie
Tjello's: Susan Mouton, Laurie Howe
|