4. kiepersol - MUSIEK: Christa Steyn; TEKS: Bessie Jordaan
Daar's grou lig van 'n nuwe dag
Op Kiepersol se pad
Die ure van sy deurnagreis
Begin aan hom te vat
Die laaste bult is klaar in sig
Twee kilo's moet nog wys
Dan is hy op Kiepersol -
Die einde van sy reis
|