5. Carmen Optima de Stella - Jannie du Toit (1973)
Optima de stella in caeliis canto
Carissimae puellae hoc carmen nunc ludo
Sola in dulcissima
Divomque lingua
Semper tua maiestas
Nobis est laudanda
divom - wisselvorm van divorum
nobis - koninklike meervoud
Vry vertaling:
Ek sing oor die voortreflikste ster aan die hemelruim
Vir die dierbaarste meisie speel ek nou hierdie lied
Alleen in die soetste taal - die taal van die gode -
Moet jou verhewenheid altyd deur my besing word
Verwerking, klawerborde: Christa Steyn
Baskitaar: Marius Brouwer
Nylonsnaar-kitaar: Mauritz Lot
|