2. Draaiorreltjie - Gerhard Labuschagne / verw A du Toit
MS SAMRO

Kom saam met my op reise
in paadjies wat kronkel deur diep digte lower
speel op jou snare die lied wat jy dra
van oeroue fabels
lank lank geleë

Neurie die deuntjie tussen groen mos en varings
tower jou snare tot diep in die nag
dat ek kan luister na wat jy wil sê
stil is die roep van die bosduif vanaand

Speel weer vanaand deurmekaar
ek bly wag totdat die klanke vervaag

 
© Kopiereg | Terme en kondisies

Copyright©2008. All rights reserved
Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution - 800x600
Hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.